| Modulekode | SHC 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Sedimentvervoer, hidrouliese strukture, brug- en duikerhidroulika, stormwaterhantering. Hidrologie, vloedhidrologie, opstelling van aflooprekords en simulasie van bogrondsewaterbronne, opstelling van stogastiese volgordes en die betroubaarheidsanalise van bogrondsewaterbronne. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | (SHC 310), SHC 321GS |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Siviele Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App